166 Springbok street,

Wierdapark, Centurion

Postnet Suite 23, Private Bag x132 Centurion 0046

ops@gatheringfam.co.za

@2019 Gathering Family Church

Testimonies

TESTIMONIES

"Vandag het iemand vir my waar ek in Steve Biko hospitaal langs my 4weke oue seuntjie se broeikas sit 'n koevert gegee en gese dat iemand vanoggend by die kerk vir hom dit gegee het en gese het hy kan dit of hou of vir iemand gee. Hy het oor my seun gebid en gevra vir genesing.

In 4 weke is my seuntjie deur twee breinoperasies en twee stelle sterk antibiotika. Die eerste 13dae van sy lewe was hy in intensief. Hy was vir 'n totaal van 4dae van sy lewe by die huis voor ons weer ongevalle toe moes jaag met hom. Hy is met Hydrocephalus gebore. Ek en sy pa het geen inkomste, aangesien sy pappa n paar dae voor sy geboorte sy werk verloor het.

Met die seen in die koevert kan ek hom na hy ontslaan is na n pediater neem.

Woorde kanie my dankbaarheid aan iemand oor vertel nie. Dit het my opnuut hoop en krag gegee. Ek wens dat ek eendag so n groot verskil in iemand se lewe kan maak soos daar vandag in myne gemaak is."...

 

De Wet - Testimony
00:00 / 00:00

If you have any testimonies that you want to share with us, pleas contact us below or email us at

ops@gatheringfam.co.za